For free advice

Call us on 020 8396 6180

Bi-lingual team member

For free advice

Call us on 020 8396 6180

Bi-lingual team member

Bi-lingual Afrikaans

Meet the Team

with experience in residential and commercial surveying.

Stanley & Strong is a RICS regulated firm of Party Wall Surveyors in London

by experienced Chartered Surveyors

Specialist solutions to party wall issues

Welcome to our Afrikaans page

At Stanley & Strong we are very lucky to have a South African member of staff who would welcome the opportunity to practice her Afrikaans. We believe that South Africa does not have this kind of process to follow when undertaking your building works so Sarah would be happy to explain the complex works of “Party Wall” matters to you… perhaps while reminiscing about warmer weather!

By Stanley & Strong is ons baie gelukkig om ‘n Suid-Afrikaanse personeellid te hê wat die geleentheid sal verwelkom om haar Afrikaans te oefen. Ons glo nie dat Suid-Afrika ‘n “Party Wall” proses het om te volg wanneer u bouwerk doen nie, daarom kan Sarah vir jou verduidelik hoe die komplekse “Party Wall” proses werk… miskien terwyl u herinner aan warmer weer!

Ontmoet Sarah Tanner

My name is Sarah Tanner and I was born in Cape Town. I was lucky enough to have English parents and therefore I was able to obtain the much sought after “Red Book” and moved to the UK in 2004 after finishing College. Although I have been here for 15 years, I still have my “Saffa” accent. I can be regularly heard using “Ja” around the office (and that’s not because I am posh!).

I joined Stanley & Strong as the Assistant to the Director in 2014 following an extensive career in Management and Customer Services. After taking a keen interest in the technical side of “party wall matters” I trained to become a knowledgeable party wall surveyor. I am a member of the Faculty of Party Wall Surveyors.

My naam is Sarah Tanner en ek is in Kaapstad gebore. Ek was gelukkig genoeg om Engelse ouers te hê en daarom kon ek die gesogte “Red Book” verkry. Ek het in 2004 na die UK verhuis nadat ek my studies voltooi het. Alhoewel ek al 15 jaar hier is, het ek steeds my “Saffa” aksent. Jy kan my gereeld hoor “Ja” sê by die kantoor (en dit is nie oor ek “Posh” is nie!).

Ek het in 2014 by Stanley & Strong aangesluit as die Assistent vir die Direkteur na ‘n uitgebreide loopbaan in Bestuurs- en Kliëntediens. Nadat ek ‘n groot belangstelling in die tegniese kant van “party wall” aangeleenthede gehad het, het ek opgelei om ‘n kundige “party wall” landmeter te word. Ek is lid van die Fakulteit van “Party Wall” Landmeters.

In my vrye tyd sing ek met ‘n bekende koor, “Rock Choir”, wat by die Wembley-stadion opgetree het en selfs by Abbey Road Studios aangeteken het! Ek hou ook van hardloop. Wanner ek gelukkig genoeg is om Kaapstad te besoek, geniet ek om in “ParkRun” by Big Bay deel te neem met Tafelberg in die aftergrond.

Almal wat my ken, sê ek leef op na die “no-nonsense, hardwerkende Suid-Afrikaanse” stereotipe. As jy graag met iemand wil werk wat soos jy opgevoed is, het jy na die regte plek gekom. Ek sal baie bly wees om jou deur die “party wall” proses te praat. Selfs in Afrikaans!

Top